Johnny S

Johnny S

classic rock Very short intro Fast tempo

00:00 / 00:00

Your friends are using AiMusic.la to generate music, listen to it! You can also generate your own music!

Lyrics

Die land se beeste vrek op hoope Maar die unie gebou hou fees John dans op die tafels En vat whiskey vir die gees Stuur Steenhuizen in sy moer in Hy’s die Aah en see se held John het die soustrein geklim Sy pens lyk nie so van min geld So as jy hou van beeste met snotneuse stem dee aah vir die span Hulle hou van boere sonder plase Hulle hou van brandsiek beeste Hulle toy toy vir die bloed Brand nog ‘n karkas vir die voorvader geeste Stuur Steenhuizen in sy moer in Hy’s die Aah en see se held John het die soustrein geklim Sy pens lyk nie so van min geld So as jy hou van beeste met snotneuse stem dee aah vir die span Voet in mond siekte is maar algemeen Van mense wat die boer se vrede steel Stuur Steenhuizen in sy moer in Hy’s die Aah en see se held John het die soustrein geklim Sy pens lyk nie so van min geld So as jy hou van beeste met snotneuse stem dee aah vir die span