Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal.
Genres: Country, 80's vibe, love song | Moods: Romantic, Melodic, Ear candy | Tempos: Medium, female vocals
00:00 / 00:00
Lyrics
Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal.
Iemand saam wie jy kan lag en huil...
Net eenmaal in 'n leeftyd ontmoet mens iemand....
Iemand so spesiaal soos jy...
Vir jou sal ek weer en weer en nogmaals weer kies
Al was ons soms moedeloos is ek bly ons het mekaar gekies
Elke dag gekies om mekaar lief te hê, vas te hou, te koester en die mooi in mekaar te sien.
Jy is my held, my verewig...
My wonderlike man...
Jy is die prins in ons sprokie
Die koning van my drome
Vir jou sal ek ewig liefhê
Gister.... vandag.... en vir altyd.
Net eenmaal in 'n leeftyd ontmoet mens iemand....
Iemand so spesiaal soos jy...
Vir jou sal ek weer en weer en nogmaals weer kies....
Koning van my hart vir vandag en vir altyd...
Prins van my sprokie en die liefde van my hart....
Vickus Kemp my alles.