Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal.

Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal.

Genres: Country, 80's vibe, love song | Moods: Romantic, Melodic, Ear candy | Tempos: Medium, female vocals

00:00 / 00:00

Your friends are using AiMusic.la to generate music, listen to it! You can also generate your own music!

Lyrics

Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal. Iemand saam wie jy kan lag en huil... Net eenmaal in 'n leeftyd ontmoet mens iemand.... Iemand so spesiaal soos jy... Vir jou sal ek weer en weer en nogmaals weer kies Al was ons soms moedeloos is ek bly ons het mekaar gekies Elke dag gekies om mekaar lief te hê, vas te hou, te koester en die mooi in mekaar te sien. Jy is my held, my verewig... My wonderlike man... Jy is die prins in ons sprokie Die koning van my drome Vir jou sal ek ewig liefhê Gister.... vandag.... en vir altyd. Net eenmaal in 'n leeftyd ontmoet mens iemand.... Iemand so spesiaal soos jy... Vir jou sal ek weer en weer en nogmaals weer kies.... Koning van my hart vir vandag en vir altyd... Prins van my sprokie en die liefde van my hart.... Vickus Kemp my alles.